Dunamis Bedieninge
 Hand.1:8 maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom
Tuis
Print this pageAdd to Favorite

Welkom by Dunamis Bedieninge

 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 



Dit is vir ons 'n groot voorreg om u met die woord van God te

 kan bedien. Ons verkondig slegs die woord soos vir in opdrag

 van die evangelie van Jesus Christus. Ons verkondig dat Jesus

 Christus die enigste weg is na God die Vader. Slegs deur 

Jesus Christus as die enigste verlosser en saligmaker aan te 

neem en sonde te bely, kan ons die ewige lewe ontvang. 

Jesus, die enigste Seun van God as jou persoonlike 

saligmaker en verlosser. 

As jy Jesus Christus nog nie aangeneem het as jou velosser

 en saligmaker nie, kom ons doen dit nou.! 

Bid asb die volgende gebed, Vader, ek weet dat ek 'n sondaar

 is en dat ek my self nie kan red nie. Ek wil u vra, Here Jesus, 

kom woon in my hart, was dit skoon en maak my 'n kind van 

U, en skryf my naam in die boek van die ewige lewe, sodat ek

 vir ewig kan lewe. Ek erken vandag dat Jesus die enigste 

weg is na die ewige lewe. Dankie daarvoor dat ek van hierdie 

oomblik af U kind is, in die naam van Jesus. 

As u hiedie gebed gebid het, het u lewe vandag verander. U 

gaan hê, maar is welkom om my te kontak sodat ons u kan 

help. Laat weet ons asb. as u hiedie gebed gebid het, sodat 

ons vir u kan bid, u gaan dit baie nodig hê. 






Dit is jou Keuse !  !

 

Jes. 21:10 o My vertrapte en gedorste volk, wat ek gehoor het

 van die HERE van die leërskare, die God van Israel, het ek 

julle bekend gemaak. 11.Godspraak oor Duma. Daar roep een

 my toe van Seïr af: Wagter, hoe ver is dit in die nag? Wagter, 

hoe ver in die nag? 12. Die wagter sê: Die môre kom, en ook 

die nag. Wil julle vra, vra; keer terug, kom.

"DIE MôRE KOM, EN OOK DIE NAG." Hierdie vraag word twee
maal herhaal. Die profeet se antwoord is ietwat raaiselagtig, is
dit nie.? Die môre was reeds oppad; maar die nag was kort op sy
 hakke-die môre vir Israel en die nag vir Edom; tensy hy hom
sou bekeer sodat God die skaduwees in dageraad kon keer. Die
blye môre van Jesus se se verskyning is aan die kom, maar ook
die nag van obeskryflike berou en selfverwyt vir hulle wat die
genade van God verwerp het. Die nag het gevorder en dit is
amper dag. Waar bevind jy nou jouself, vasgeval in die donker
skadu van die sonde of in die vrymakende daglig wat net Jesus
 Christus vir u moonlik kan maak. Dit is vir u om te kies tussen
die dag en die aaklige nag wat in sy voetspore volg."DIE MôRE
KOM, EN OOK DIE NAG." Hierdie vraag word twee maal herhaal.
 Die profeet se antwoord is ietwat raaiselagtig, is dit nie.? Die
môre was reeds oppad; maar die nag was kort op sy hakke-die
môre vir Israel en die nag vir Edom; tensy hy hom sou bekeer
 sodat God die skaduwees in dageraad kon keer. Die blye môre
van Jesus se se verskyning is aan die kom, maar ook die nag
van obeskryflike berou en selfverwyt vir hulle wat die genade
 van God verwerp het. Die nag het gevorder en dit is amper dag.
 Waar bevind jy nou jouself, vasgeval in die donker skadu van
 die sonde of in die vrymakende daglig wat net Jesus Christus
vir u moonlik kan maak. Dit is vir u om te kies tussen die dag en
 die aaklige nag wat in sy voetspore volg."DIE MôRE KOM, EN
OOK DIE NAG." Hierdie vraag word twee maal herhaal. Die
profeet se antwoord is ietwat raaiselagtig, is dit nie.? Die môre
was reeds oppad; maar die nag was kort op sy hakke-die môre
vir Israel en die nag vir Edom; tensy hy hom sou bekeer sodat
God die skaduwees in dageraad kon keer. Die blye môre van
Jesus se se verskyning is aan die kom, maar ook die nag van
 obeskryflike berou en selfverwyt vir hulle wat die genade van
God verwerp het. Die nag het gevorder en dit is amper dag.
Waar bevind jy nou jouself, vasgeval in die donker skadu van
die sonde of in die vrymakende daglig wat net Jesus Christus
vir u moonlik kan maak. Dit is vir u om te kies tussen die dag en
 die aaklige nag wat in sy voetspore volg.

HY KAN NIE VERBORGE BLY ! !

As Jesus werklik in jou lewe in kom, kan dit nie verborge bly nie. Die bure, kennisse en familie sal gou sien dat Jesus in daar in jou 

teenwoordig is. Die geurige blomme en die pragtige vrugte wat 

jy nou dra kan nie weggesteek word nie. Net so is daar 'n 

welreikende geur aan Jesus verbonde wat Sy teenwoordigheid 

sal verraai. 


 
Senbede
Seënbede: Anneli van Rooyen
Ontskemer
Ontskemer: Jan Hoogendk(Elvis Blue)
Hemelwoorde
Hemelwoorde: Ronell Erasmus